2 Kronieke 24:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die werkers het gewerk en die herstelwerk het vinnig gevorder. Hulle het die tempel herbou sodat dit weer was soos vroeër; hulle het dit weer sterk gemaak.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:7-19