2 Kronieke 24:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83) Joas was sewe toe hy koning geword het en hy het veertig jaar in Jerusalem geregeer. Sy ma was Sibja, uit Berseba.