2 Kronieke 23:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Leviete moet om die koning wees, elkeen met sy wapen in sy hand. Enigiemand anders wat in die tempel wil ingaan, moet doodgemaak word. Bly by die koning, oral waar hy gaan.”

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:1-16