2 Kronieke 23:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die hele volk na die Baälstempel toe gegaan en dit verwoes. Hulle het die altare en die beelde stukkend geslaan en vir Mattan, die Baälspriester, by die altare doodgeslaan.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:7-21