2 Kronieke 23:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priester Jojada stuur toe die bevelhebbers oor honderd wat in beheer van die manskappe was, en sê vir hulle: “Bring haar uit die tempel uit! Elkeen wat agter haar aan gaan, moet doodgemaak word. Sy mag nie in die huis van die Here sterf nie.”

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:4-21