2 Kronieke 21:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here wou egter nie die koningshuis van Dawid uitroei nie, want Hy het met Dawid 'n verbond gesluit en het belowe om vir Dawid en sy nageslag die troon vir altyd te verseker.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:1-15