2 Kronieke 21:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het 'n inval in Juda gemaak en al die koninklike besittings in die paleis geroof, en ook sy seuns en sy vrouens. Al seun wat hulle vir hom laat oorbly het, was Joahas, sy jongste.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:10-20