2 Kronieke 20:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die ander verhale oor Josafat, dié van vroeër en dié van later, is opgeteken in Die Verhale van Jehu Seun van Ganani, wat opgeneem is in die annale van die konings van Israel.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:24-37