2 Kronieke 20:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Trek hulle môre tegemoet wanneer hulle in die Bloeiselpas opkom. Julle sal hulle aantref by die punt van die vallei wat in die Jeruelwoestyn uitloop.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:7-26