2 Kronieke 20:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Nou het die mense van Ammon en Moab en die Seïrberge gekom. U het Israel met sy trek uit Egipte nie toegelaat om in hulle gebied te kom nie. Die Israeliete het daardie mense vermy en hulle nie uitgeroei nie.

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:1-15