2 Kronieke 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Stuur vir my verder ook nog seder-, sipres- en jenewerhout van die Libanon af. Ek weet immers hoe vaardig u arbeiders is in die kap van Libanonbome. My eie arbeiders sal saam met u arbeiders werk.

2 Kronieke 2

2 Kronieke 2:1-9