2 Kronieke 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder het hy die volgende boodskap gestuur aan koning Hiram van Tirus: “U het destyds met my vader Dawid 'n ooreenkoms aangegaan en vir hom seders gelewer om vir hom 'n paleis te bou om in te woon.

2 Kronieke 2

2 Kronieke 2:1-11