2 Kronieke 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir u arbeiders, die boswerkers wat die bome moet kap, sal ek die volgende voedselvoorrade lewer: drie duisend drie honderd ton koring, twee duisend ses honderd en veertig ton gars, vier honderd en veertig kiloliter wyn en vier honderd en veertig kiloliter olie.”

2 Kronieke 2

2 Kronieke 2:9-14