2 Kronieke 19:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat Josafat 'n tyd in Jerusalem gebly het, het hy weer 'n keer sy mense besoek, van Berseba af tot in die Efraimsberge, en die volk laat terugkom na die Here, die God van hulle voorvaders.

2 Kronieke 19

2 Kronieke 19:3-11