2 Kronieke 19:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het die siener Jehu seun van Ganani hom voorgestaan en vir koning Josafat gesê: “Wou u 'n goddelose help en aan 'n hater van die Here liefde betoon? Met hierdie optrede van u het u die toorn van die Here op u laat kom.

2 Kronieke 19

2 Kronieke 19:1-5