2 Kronieke 18:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning van Israel het toe vier honderd profete bymekaargeroep en vir hulle gevra: “Moet ons teen Ramot in Gilead gaan veg? Of moet ek dit laat staan?”Hulle antwoord was: “Gaan gerus. God gee die stad aan die koning oor.”

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:1-13