2 Kronieke 18:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Agab van Israel het vir koning Josafat van Juda gesê: “Sal jy met my saamgaan na Ramot in Gilead toe?”Josafat het geantwoord: “Ek en jy is een, en ons leërs is een. Ons is saam met jou in dié oorlog,

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:1-12