2 Kronieke 18:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die boodskapper wat vir Miga gaan roep het, het vir hom gesê: “Kyk, die uitspraak van die profete was eenstemmig gunstig vir die koning. Laat joune nou tog dieselfde wees. Sê iets goeds!”

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:8-22