2 Kronieke 17:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het onderrig gegee in Juda. Hulle het die wetboek van die Here saamgeneem, die rondte gedoen in al die stede van Juda, en die volk in die wet onderrig.

2 Kronieke 17

2 Kronieke 17:4-13