2 Kronieke 17:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom het die Here Josafat se koningskap bevestig. Die hele Juda het vir Josafat geskenke gebring, en hy het ryk geword en groot aansien geniet.

2 Kronieke 17

2 Kronieke 17:1-11