2 Kronieke 17:17-19 Afrikaans 1983 (AFR83)

17. Uit Benjamin was daar die krygsman Eljada met twee honderd duisend man by hom, gewapen met pyl en boog en skild,

18. en naas hom Josabad met honderd en tagtig duisend by hom, ten volle toegerus vir oorlog.

19. Dit is die manne wat tot die koning se beskikking was, afgesien van dié wat hy in die vestingstede oral in Juda geplaas het.

2 Kronieke 17