2 Kronieke 17:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Selfs van die Filistyne af is daar vir Josafat geskenke en 'n groot hoeveelheid silwer gebring, en die Arabiere het vir hom kleinvee gebring, sewe duisend sewe honderd skaapramme en sewe duisend sewe honderd bokramme.

2 Kronieke 17

2 Kronieke 17:9-19