2 Kronieke 16:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Asa het die hele Juda saam gevat en hulle die klip en hout wat Baesa vir die bouwerk by Rama gebruik het, laat wegdra. Hulle het dié gebruik vir bouwerk by Geba en Mispa.

2 Kronieke 16

2 Kronieke 16:1-14