2 Kronieke 15:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Asa het vir Maäka, sy ouma, as koninginmoeder afgesit omdat sy 'n Asjerabeeld, 'n walglike ding, laat maak het. Asa het die ding stukkend gekap, dit fyngemaal en in die Kedrondal in die vuur gegooi.

2 Kronieke 15

2 Kronieke 15:6-19