2 Kronieke 14:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het toe al die stede in die omgewing van Gerar ingeneem en geplunder, want die stede was van skrik bevange vir die Here. Daar was ook baie buit.

2 Kronieke 14

2 Kronieke 14:7-15