2 Kronieke 14:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Asa het die Here sy God aangeroep en gesê: “Here, net U kan die swakke teen 'n oormag help. Help ons, Here ons God! Ons steun op U, en in u Naam trek ons teen dié menigte op. U is ons God, Here; moenie dat 'n méns teen U seëvier nie.”

2 Kronieke 14

2 Kronieke 14:6-15