2 Kronieke 14:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Abia is oorlede, en hy is begrawe in die familiegraf in die Dawidstad. Sy seun Asa het hom as koning opgevolg en in dié se tyd het die land tien jaar lank vrede gehad.

2. Asa het gedoen wat goed en reg is in die oë van die Here sy God.

2 Kronieke 14