2 Kronieke 13:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle het die priesters van die Here, die nageslag van Aäron, en ook die Leviete verdryf en vir julle priesters aangestel soos die volke in ander lande doen: elkeen wat 'n bul of sewe skape gebring het, het priester geword vir daardie afgode van julle.

2 Kronieke 13

2 Kronieke 13:1-18