2 Kronieke 13:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons het die Here self by ons as leier, en sy priesters staan reg om die trompette te blaas dat die stryd teen julle kan begin. Israeliete, moenie teen die Here, die God van julle voorvaders, veg nie. Julle kan nie wen nie!”

2 Kronieke 13

2 Kronieke 13:11-14