2 Kronieke 12:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Sisak van Egipte het teen Jerusalem opgetrek en beslag gelê op die skatte in die huis van die Here en die paleis. Hy het alles gevat, ook die goue skilde wat Salomo laat maak het.

2 Kronieke 12

2 Kronieke 12:2-14