2 Kronieke 12:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die profeet Semaja kom toe na Rehabeam en die leiers van Juda toe wat in Jerusalem saamgetrek het uit vrees vir Sisak, en sê vir hulle: “So sê die Here: Julle het My verlaat, en nou het Ek julle verlaat en is julle in Sisak se mag.”

2 Kronieke 12

2 Kronieke 12:1-15