2 Kronieke 12:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sisak het twaalf honderd strydwaens en 'n berede mag van sestig duisend man gehad, terwyl die ander soldate wat saam met hom uit Egipte gekom het, te veel was om te tel. Daar was Libiërs, Sukkeërs en Kussiete.

2 Kronieke 12

2 Kronieke 12:1-10