2 Kronieke 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here: Moenie optrek en teen julle broers veg nie. Gaan terug, elkeen na sy huis toe, want wat gebeur het, kom van My af.”Hulle het geluister na die woorde van die Here en die veldtog teen Jerobeam laat vaar.

2 Kronieke 11

2 Kronieke 11:1-14