2 Kronieke 11:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het vir Abia seun van Maäka as die eerste in rang aangestel en hom die gesag oor sy broers gegee met die oog op die koninklike opvolging.

2 Kronieke 11

2 Kronieke 11:15-23