2 Kronieke 11:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Leviete moes hulle weivelde en besittings verlaat en na Juda en Jerusalem toe kom omdat Jerobeam en sy opvolgers hulle nie meer toegelaat het om priesters vir die Here te wees nie.

2 Kronieke 11

2 Kronieke 11:8-19