2 Kronieke 10:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het vir hom gesê: “As u dit goed bedoel met hierdie volk en hulle tevrede stel en hulle 'n gunstige antwoord gee, sal hulle altyd u onderdane bly.”

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:3-8