2 Kronieke 10:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Israeliete hoor dat die koning nie aan hulle versoek voldoen het nie, het hulle vir hom gesê:“Dawid is nie deel van ons nie;ons het niks aan Isai se seun nie!Elkeen terug na sy woonplek toe, Israel!Kyk nou maar na jou eie huis, Dawid!”Die hele Israel is toe terug na sy eie woongebied toe.

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:12-19