2 Kronieke 1:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy perde was afkomstig uit Egipte en Kewé. Die handelaars van koning Salomo het hulle in Kewé gaan koop vir die prys waarop ooreengekom is.

2 Kronieke 1

2 Kronieke 1:7-17