2 Kronieke 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het Salomo van die hoogte in Gibeon af, van die tent van ontmoeting af, na Jerusalem toe teruggegaan. Hy was nou koning oor die hele Israel.

2 Kronieke 1

2 Kronieke 1:6-17