2 Korintiërs 9:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Anders, as daar Masedoniërs saam met my kom en hulle sien julle is nog nie gereed nie, sal ons ons skaam oor ons vertroue in julle — om nie eens te praat van julle eie skaamkry nie.

2 Korintiërs 9

2 Korintiërs 9:1-12