2 Korintiërs 8:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat Titus betref, hy is my kollega en medewerker in julle belang. Wat ons broers betref, hulle is afgevaardigdes van die gemeentes en 'n eer vir Christus.

2 Korintiërs 8

2 Korintiërs 8:17-24