2 Korintiërs 8:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al was hulle swaar beproef deur verdrukking, hulle blydskap was oorvloedig; en al was hulle baie arm, hulle was ryk in hulle oorvloedige vrygewigheid.

2 Korintiërs 8

2 Korintiërs 8:1-10