2 Korintiërs 6:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar in alles laat ons ons ken as dienaars van God. Dit doen ons met baie geduld in verdrukking, ontbering en nood.

2 Korintiërs 6

2 Korintiërs 6:1-5