2 Korintiërs 4:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Voortdurend word ons wat lewe, ter wille van Jesus uitgelewer aan die dood, sodat ook in ons sterflike bestaan die lewe van Jesus sigbaar kan word.

2 Korintiërs 4

2 Korintiërs 4:2-18