2 Korintiërs 2:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons is die wierook wat deur Christus vir God gebrand word, waarvan die geur dié bereik wat gered word, sowel as dié wat verlore gaan.

2 Korintiërs 2

2 Korintiërs 2:14-17