2 Korintiërs 13:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons bid God dat julle niks verkeerds doen nie. Dit bid ons, nie dat dit as bewys moet dien dat óns die toets deurstaan het nie. Ons wil hê dat júlle die goeie doen, selfs al sou dit lyk asof ons die toets nie deurstaan het nie.

2 Korintiërs 13

2 Korintiërs 13:4-13