2 Korintiërs 13:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aan dié wat vroeër gesondig het en aan al die ander het ek voorheen toe ek by julle was, gesê, en ek sê dit nou weer vooruit terwyl ek nie by julle is nie: As ek nou weer na julle toe kom, sal ek niks en niemand ontsien nie.

2 Korintiërs 13

2 Korintiërs 13:1-12