2 Korintiërs 13:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder, broers, wees bly, streef na die geestelike volwassenheid, aanvaar vermaning, wees eensgesind, leef in vrede. En die God van liefde en vrede sal by julle wees!

2 Korintiërs 13

2 Korintiërs 13:5-12