2 Korintiërs 12:3-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek weet ook dat hierdie man weggeruk is na die paradys toe. Of dit met die liggaam was of sonder die liggaam, weet ek nie, net God weet dit. Daar het hy woorde gehoor wat 'n mens nie kan of mag uitspreek nie.

2 Korintiërs 12

2 Korintiërs 12:2-8