2 Korintiërs 12:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sou graag alles wil gee vir julle lewe, ja, ook myself. As ek julle soveel meer liefhet as wat die ander julle het, het julle my dan minder lief as vir hulle?

2 Korintiërs 12

2 Korintiërs 12:10-16